Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

edge

U KAN DIE BEELD IN ONDERWYS KALENDERS HIER AFLAAI



Kliek op die skakel hieronder om af te laai. Hierdie dokument bevat die BEELD IN ONDERWYS kalender en bestelvorm vir bylaes, koerante en Beeld boeke/handleidings.
Belangrike datums vir die Beeld-in-Onderwys program word in hierdie kalender saamgevat.
Gebruik hierdie vorm om aan te dui van watter geleenthede u gebruik wil maak, sodat ons die nodige inligting aan u kan stuur. Let wel dat die geleenthede elders op die webtuiste meer omskryf word.