Verander jou skoolgemeenskap een dag op 'n keer

WENNERS VAN DIE NASIONALE SKOOLKOERANTKOMPETISIE


Top Hoërskool Presteerder (Beeldgebied) - Hoërskool Piet Retief met Flits en vyfde posisie Nasionaal

Lede van Flits se kernredaksie.  V.l.n.r. Zanel Erasmus, Elizabeth Bosch, Armand Lombard, Kyle Jones en Paul Bosch.


Tweede Plek Hoērskole (Beeldgebied) - Hoërskool Linden met Ja-Nee en sesde posisie Nasionaal

Stacks Image 2524
Redaksielede
Voor: C. Harper
Tweede ry: Me. L. Roos, J. Ferreira, A. Schubert, M. Roos, L. du Plessis, C. Smit
Derde ry: C. van Eeden, K. van der Berg, E. van Staden, N. Schoeman, D. Bierman, Y. Fourie, me. M. Fourie
Agter: M. Steenkamp, A. Schoeman, D. Ramos, R. Nortje, T. Myburgh, L. Schubert, J. Fourie, L. le Grange



Top Laerskool Presteerder (Beeldgebied) -
Laerskool Anton van Wouw met Wat Nouw? en nasionaal vierde plek

Stacks Image 2522
Redaksielede van Wat Nouw?

Ry 1: Emma Gelderblom, Renita du Toit, Lara Opperman, me. Karin Oberholster, Magdelie Purchase, Madelie Josling, Markus Nel
Ry 2: Erica Naude, Doné Joubert, Danieke de Jager, Minke Nel, Janmerie Purchase, Carmen Fair
Ry 3: Tinese Dippenaar, Jason Vermaak, Jemma Pheiffer, Devan Vermaak, Karli van der Walt, De Klerk Scholtz, Stegmann Kruger

Tweede Plek Laerskole (Beeldgebied) - Laerskool Voorpos met Rooimier en Nasionaal vyfde plek

Stacks Image 2534


Beeldskole het as volg presteer:
 
Top Hoërskool Presteerders (Beeldgebied)
 
1.            H/S Piet Retief met Flits en Nasionaal vyfde
2.            H/S Linden met Ja-Nee en nasionaal sesde
3.            Helpmekaar Kollege met Helpie Flitse en nasionaal agtste
4.            H/S Rustenburg met Die Ficus en nasionaal tiende
5.            H/S Lichtenburg met Astrant
6.            Potchefstroom Gimnasium met Sasisma
7.            Generaal Hertzog met Die Generaaltjie
8.            H/S Florida met Florant
9.            H/S Randburg met Koe-Randjie
10.          H/S Bekker
met Bek-Rek

Top Laerskool Presteerders (Beeldgebied)

1.            L/S Anton van Wouw met Wat Nouw? en nasionaal vierde
2.            L/S Voorpos met Rooimier en nasionaal vyfde
3.            L/S Randfontein met Ramkiekie  en nasionaal sesde
4.            L/S Stephanus roos met Roostak  en nasionaal sewende


NASIONALE WENNERS