Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer

Stacks Image 3758

AANLYN REGISTRASIE - LENTE PROGRAM 2017 - TUKS
ONLINE REGISTRATION - SPRING PROGRAMME 2017 - TUKS

OKTOBER/OCTOBER 2017
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA/UNIVERSITY OF PRETORIA





AANLYN REGISTRASIE VIR BEELDSKOOL - BY DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA (LENTE PROGRAM): 2-5 OKTOBER 2017 (GRAAD 11 EN 12 LEERDERS)

ONLINE ENTRY FOR BEELDSKOOL - AT THE UNIVERSITY OF PRETORIA (SPRING PROGRAMME): 2-5 0CTOBER 2017 (
GRADE 12 LEARNERS)


AFRIKAANSSPREKENDE LEERDERS



Druk die skakel hieronder indien jy aanlyn wil registreer vir Beeldskool aangebied in Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. U betaling kan egter nie aanlyn gedoen word nie. U sal hierna 'n direkte bank betaling moet maak by die bank, of deur middel van 'n elektroniese oordraag. Neem kennis dat hierdie registrasie alleenlik geldig sal wees indien u die bewys van betaling aan Beeldskool faks of e-pos en ons die betaling by die bank geverifieer het. Betaling details verskyn op die aanlyn vorm. Lees die instruksies sorgvuldig.
KONTAK ons indien u hulp met die instruksies op die aanlyn vorm nodig het.

ENGLISH SPEAKING LEARNERS


Click the link below if you wish to enter/register online for Beeldskool presented in English at the University of Pretoria. Please take note that this online entry/registration does not provide a shopping cart facility. Once you have completed the online entry/registration, payment should be done by means of a direct bank payment or electronic fund transfer, in which case proof of payment has to be faxed or e-mailed to Beeldskool. Once we have received the proof of payment and verified the payment, then only this entry/registration will be valid. Payment details are explained on the online form. Read the instructions carefully. If you need help with the online form or instructions, please
CONTACT us.