Verbeter jou prestasie, een dag op 'n keer



BEELD KOERANTPLAKBOEK KOMPETISIE


Leerlinge moet plakboeke saamstel rondom 'n tema oor die volgende wat in Beeld voorkom.

- Idiome
- Straatplakkate
- Nuwe woorde
- Spotprente
- Koerantfoto's met onderskrifte

Nasionale wenners word jaarliks in Mediapark met toekennings vereer.